OUDTSHOORN NUUS - Llyle Titus het onlangs SWD-kleure behaal vir seuns o. 11 in die 70 m hekkies afdeling.
Hy het saam met die span die afgelope naweek na Paarl gereis vir die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms.
Titus is verbonde aan Laerskool Laurus.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’