Creflo Witbooi (seuns o.14 110 m-hekkies) met 'n tyd van 15:80, Blayne Primo (seuns o.14 300 m-hekkies) met 'n tyd van 46:20, asook in die 200 m met 'n tyd van 26:00, Trevino Gordon (seuns o.15-driesprong) met 'n afstand van 12,11 m, Janco Klinck (seuns o.15 100 m-hekkies) met 'n tyd van 15:00, asook in die 300 m-hekkies met 'n tyd van 44:00, Nicolus van Eeden (seuns o.17 400 m-hekkies) met 'n tyd van 61:20, De Wet Lourens (seuns o.19-driesprong) met 'n afstand van 13:22 m, en Adré Smit (seuns o.19-gewigstoot) met 'n afstand van 15,22 m.