OUDTSHOORN NUUS - Thulani Mqodolo was weereens verlede Saterdag vir die derde keer die vinnigste atleet met slegs sy vierde deelname aan die weeklikse Oudtshoorn-parkrun.
Rozanne Theart was met ‘n tyd van 27 minute 28 sekondes en sewende plek die dag se vrouewenner.
Die tye van die voorste tien van 41 deelnemers was:
- Thulani Mqodolo (20:53)
- Yaron Venter (21:24)
- Julius Makhoba (22:22)
- Heinrich Badenhorst (22:45)
- Famie Olivier (25:36)
- Hoon Hannes (26:40)
- Rozanne Theart (27:28)
- Abraham Patrick (27:55)
- Johann Coetzer,28:03)
- Albertus Kennedy (28:23)
Rozanne Theart was die vinnigste vrou oor die 5 km-parkrun.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’