OUDTSHOORN NUUS - Die gewilde Oudtshoorn Infanterieskool Kango-marathon het Saterdag 28 Februarie in Oudtshoorn plaasgevind.
Daar is deelgeneem aan die 42,2 km en 21,1 km-hardloop en dan die 21,1 km-stap.
Atlete was reeds voor sonopkoms by die wegspring by die Kango-grotte. Die eind-punt was by die Oudtshoorn Infanterie-skool se sportterrein.
Die gewilde marathon is bekend onder atlete in Suid-Afrika as een van die tweede grootste en oudste marathons in die Karoo.
Marathonatlete gebruik die marathon om te kwalifiseer vir Two Oceans en Comrades-marathons. Oudtshoorn Infanterieskool is reeds 28 jaar betrokke by die marathon en bevorder sport, asook die dorp self deur die marathon.
Uitslae:
42,2 km
- Sibusiso Madikizela 02:26:12 (SA Police Service Club)
- Tholinhlahla Shabalala 02:26:48 (Knysna Marathon Club)
- Siyabongo Sakwe 02:30:37 (RCS Gugulethu AC)
21,1 km
- Ettiene Plaatjies 01:07:40 (Nedbank SWD)
- Bruce Maboza 01:09:14 (Nedbank SWD)
- William van Tonder 01:10:23 (Iron- Jawed Multisport SWD)
21,1 km-stap
- Fulufhelo Muthevhuli 02:04:52 (Temp)
- Ernst van Zyl 02:15:43 (Nedbank SWD)
- Amanda Koekemoer 02:27:05 (32GI Athletics Club SWD)
Oudtshoorniete wat deelgeneem het:
21,1 km
- 1. Etiene Plaatjies
- 3. William van Tonder
- 30. Francois Maquassa
- 52. Anel van Wyk
- 59. Johan Engelbrecht
- 66. Teresa Bester
- 84. Mattheus Jamneck
- 123. Abraham (Awie) Hendriks
- 147. Tarren Jullies
- 159. Jacques Dyason
- 162. Leigh Myburgh
- 165. Mona-Marie Griffioen
- 167. Magdel Kotze
- 205. Ronelle Engelbrecht
- 243. Kruge Roelofze
- 261. Japie Bothma
- 262. Phillip du Plessis
- 263. Cornelia Burger
- 268. David Mckinnon
- 299. Albertus Kennedy
- 332. André du Toit
- 352. Herman Myburgh
- 354. Jolinda Viljoen
- 444. Francois Genis
- 476. Conrad Jullies
- 479. Iona du Plessis
- 480. Charlotte Bothma
- 519. Adele Verwey
- 654. Maurice Wicomb
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’