Laerskool Wesbank se onderskeie leiers is bekendgemaak. Dit sluit in die hoofleiers, koshuisleiers en leerderraad vir 2025.
Die hoofleiers van Laerskool Wesband is Mienke Pretorius (onderhoofleier), Celia Schoeman (hoofleier), Janco van Niekerk (hoofleier) en De Wet Botes (onderhoofleier).
Die koshuisleiers is Jan-Diesel Burger (hulpleier), PJ Wannen-burg (onderhoofleier), De Wet Botes (hoofleier), Isabelle Delport (hoofleier), Danelle Wagener (onderhoofleier) en Lila Matthee (hulpleier).
Die Laerskool Wesbank Koshuisleiers vir 2025.
Die leerderraad is Jan-Diesel Burger, Mienke Pretorius, Celia Schoeman, Janco van Niekerk, De Wet Botes, Ruan Hattingh. Mischa Amas, Iza Lourens, Nicky Muller, Rebecca Greeff, Jonker Beukes, Karlize Zaaymanm , Lila Matthee, Zané Mynhardt, Suzaan van der Westhuizen, André Stegmann, Jacobus Smith, Lucan Scholtz, Karla Engelbrecht en PJ Wannenburg.
Laerskool Wesbank se Leerderraad vir 2025.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’