Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Alewyn Vorster, waarnemende skoolhoof van Langenhoven Gimnasium het vandag met trots die matrikulante se uitslae bekend gemaak.
Hierdie is die tweede agtereenvolgende jaar wat hulle spog met 100% slaagsyfer.
16 van verlede jaar se 132 leerders het A's en 39 het B's. Die graadgemiddeld is 66,84%.
Die skool se top-20 is:
- Jodi Potgieter (91,42% en 7 A's)
- Aliyah Cremer (89,42% en 7 A's)
- Lisa Steyn (89.14% en 7 A's)
- Francis Beukes (86,85% en 7 A's)
- Ané Terblanche (86.28% en 7 A's)
- Nadia Badenhorst (85.85% en 5 A's)
- Wihan Matthys (85.28% en 6 A's)
- Anel van Tonder (84.57% en 5 A's)
- Nadia Smith (84% en 7 A's)
- Biancka van Eck (81.85% en 5 A's)
- Andrea Buys (81.72% en 5 A's)
- Jana Emmerich (81.57% en 5 A's)
- Mea Maritz (81.57% en 6 A's)
- Nicolize Keller (81.42% en 5 A's)
- Roné Joubert (81.14% en 5 A's)
- Jacobus Erasmus (80% en 5 A's)
- Isabella Engelbrecht (79.71% en 5 A's)
- Natalie Gabriel (79.28% en 5 A's)
- Stephané du Plessis (79.14% en 4 A's)
- Niel van der Merwe (79.14% en 3 A's)
- Melindi Campher (79% en 5 A's)
- Jeniel David (78.85% en 4 A's)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’