Mediese- en tandheelkundige sorg is verleen aan volwassenes en kinders wat nie by dokters en tandartse kan uitkom nie.Hierdie gratis dienste is moontlik gemaak deur mediese- en tandheel-kundige praktisyns en vrywilligers. Die omvang van hulle diens word eers besef as in berekening gebring word dat normale konsultasiefooie vir mediese en tandheelkundige diens vir die 8 000 mense Pediatric Care Africa ongeveer R7,6 miljoen uit die sak sou jaag.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’