OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Courant-kantoor sluit vandag om 14:00 vir die Paasnaweek (Vrydag 19 - Maandag 22 April).
Ons kantoor heropen Dinsdag 23 April.
Geniet die langnaweek met familie en geliefdes en wees veilig op die paaie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'