TUINROETE | KAROO NUUS - Die nuwe hoofleiers van die Hoër Landbouskool Oakdale is onlangs aangewys.
Hoofseun, Kobus Janse van Rensburg en onder-hoofseun, Francois du Toit neem die leisels vir 2022 oor. Tesame met die Verteenwoordigende Raad van Leerders is hulle slaggereed vir die groot taak wat op hulle wag.
Die VRL is as volg:
- Gr. 9: Jannes Snyman, Bernard Erasmus en Sine Mdlankomo
- Gr. 10: Zandré Lategan, Hendrik de Beer, Kurt Coetzee, Deon Viljoen en Tristan Atsell
- Gr. 11: Zandré Conradie, Devon Windvogel, NJ Tesner, George Coetzee en Marco Steyn
- Gr. 12: Kobus Janse van Rensburg, Francois du Toit, Jurgen van Staden, James Jonker, Pienie Pienaar, Schutte Muller, Arend Blom, Danie van Deventer, Jorik Meyer, Armand Combrink en Pieter Marais.
Die VRL 2022 van die Hoër Landbouskool Oakdale.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'