OUDTSHOON NUUS - Oudtshoorn-polisie het 'n nuwe telefoonstelsel gekry en uitbreidings wat tans gebruik word het verander.
Die polisiestasie se skakelbordnommer bly steeds 044 203 9000.
Die 10 111- telefoon word nie geraak nie en kan steeds vanaf landlyne geskakel word.
Belangrike nommers wat verander:
- Radiokamer: 044 203 9006 of 044 203 9007 of 044 203 9008
- Oudtshoorn-gemeenskapsdienssentrum: 044 203 9001
- Bridgton-gemeenskapsdienssentrum: 044 203 9240
- Bongolethu-gemeenskapsdienssentrum: 044 203 9250
- Operasionele kamer: 044 203 9010
- Bridgton-speurtak: 044 203 9200 of 044 203 9218
- Skofbevelvoerder (24 uur): 079 893 9968
Die volgende nommers is selfone wat op die patrollie voertuie is in spesifieke gebiede:
- Sektor 1 Bongolethu en Toekomsrus: 082 444 3760
- Sektor 2 Bridgton (Toekomsrus uitgesluit): 082 522 1928
- Sektor 3 Dorp (Alle gebiede, Bongolethu en Bridgton uitgesluit): 082 522 3226
- Sektor 4 Plase (Alle gebiede buite die dorp): 082 379 1707
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'