Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS - Kersfees het die jaar vroeg gekom vir leerders van De Villiers Primêr toe 'n groot groep motorfietsryers vanoggend speelgoed aan die kinders oorhandig het.
Die motorfietsryers kom van regoor die Suid-Kaap. Dit vorm deel van die jaarlikse "SWD Toy Run" wat deur motorfietsryers gehou word.
Nog speelgoed sal binnekort aan leerders van plaasskole buite Oudtshoorn uitgedeel word.
FOTOGALERY: SWD Toy Run in Oudtshoorn
Volgens een van die motorfietsryers is dit hulle manier om terug te gee aan minder bevoorregte gemeenskappe.
VIDEO - Toy Run bring vroeë Kersfees vir Oudtshoorn kinders:
Die motorfietsryers kom van regoor die Suid-Kaap.
Lees die volledige berig in Donderdag se Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'