Die Oudtshoorn Courant was op die toneel minute nadat die ongeluk gebeur het en het die nooddienste gebel.
Volgens inligting van die polisie het hy probeer om die vragmotor verby te steek toe die ongeluk gebeur het.
Weens die aard van die man se beserings, het die reddingshelikopter hom na 'n hospitaal in George geneem.
Hy het ernstige beserings aan sy linkerbeen sowel as aan sy arm opgedoen.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.
.jpg)
Die man se een been is tydelik gespalk.
.jpg)
Nooddienswerkers laai die motorfietsryer op 'n draagbaar.
.jpg)
Die man is per helikopter na George gevlieg.
'Ons bring jou die nuuste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'