OUDTSHOORN NUUS - Leon Campher, Oudtshoorn-raadslid, is vandag saam met ondersteuners voor die Oudtshoorn-landdroskantoor om 'n petisie aan die hooflanddros, Ryan van Harte te oorhandig.
Die petisie maak kanting teen die borgtog van die verdagte Herman Redelinghuys.
Redelinghuys is die hoofverdagte in die moordsaak van Jacques Liebenberg wat dood langs die Kammanassie-pad gevind is.
Foto's: Sonia Wahl
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Karoo nuus'