Breaking News
KAROO NUUS - Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn en Shalom Akademie in Ladismith is die enigste hoërskole in die streek met 'n 100% slaagsyfer. Verlede jaar het hulle 'n 98.1% gehad.
Die res van die skole se uitslae is as volg:
Aurelia Kollege:
- 2023 - 53.6%
- 2022 - 67.3%
Bridgton Sekondêre Skool:
- 2023 - 87 %
- 2022 - 80.9 %
Calitzdorp Hoërskool:
- 2023 - 86.7 %
- 2022 - 75 %
De Rust Sekondêr:
- 2023 - 71.4 %
- 2022 - 78.5 %
Dysselsdorp Sekondêr:
- 2023 - 69%
- 2022 - 77.9%
Fezikile Secondary:
- 2023 - 80.7%
- 2022 - 86.3%
Ladismith Hoërskool:
- 2023 - 93.8%
- 2022 - 94.9%
Ladismith Sekondêr:
- 2023 - 78.9%
- 2022 - 87.5%
Môrester Sekondêr:
- 2023 - 75.1%
- 2022 - 81.9%
Oudtshoorn Hoërskool:
- 2023 - 98.9%
- 2022 - 97.1%
Protea Hoërskool:
- 2023 - 83.3%
- 2022 - 78.6%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’