DYSSELSDORP NUUS - Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het aangekondig dat die tussenverkiesing in Dysselsdorp op Woensdag 24 April sal plaasvind. Dit volg na Chad Louw einde Februarie as ANC-raadslid bedank het en hom by die PA (Patriotic Alliance) aangesluit het.
Louw was 'n verkose raadslid.
Die persone wat hulself vir die tussenverkiesing verkiesbaar gestel het, is Samantha Octavia Damons (ANC), Nonzingo Leticia Mntwini (EFF), Bertram Jantjies (PA) en Eben Trevor Basson (onafhanklike kandidaat).
Lees die volledige berig in die week se Oudtshoorn Courant.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’