OUDTSHOORN NUUS - Lede van die Dragons-dominoklub (geel mussie) speel Sondag by die Oudtshoorn-sportterrein in 'n pare-afdeling teen hul eweknie van Lazers in die Oudtshoorn-dominoliga.
Dragons is as wenners van dié liga gekroon.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'