Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO'S - Werkers van Checkers staak vanaf vanoggend, 25 Maart omdat hulle glo ongelukkig is omdat 'n senior personeellid weer vandag teruggekeer het werk toe.
Diè senior personeellid was glo as gevolg van 'n insident wat vroeër vanjaar by Checkers plaasgevind het, geskors.
Checkers is intussen gesluit tot verdere kennisgewing.
'n Navraag is na Checkers-groep gestuur.
'n Kennisgewing wat aandui dat die Checkers is gesluit. Foto's: Sonia Wahl
VIDEO - Personeel staak by Checkers in Oudtshoorn (Video: Sonia Wahl).
VERSKAFDE VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’