LEEFSTYL NUUS - Gaan kyk op Afrikaans.com se Tuisblad vir ’n nuttige opsomming van skakels en webtuistes waar ou vraestelle, toetse en memoranda afgelaai kan word.
Klik op die Leerhulp-blokkie op die Tuisblad en klik dan onderaan die artikel op die blokkie wat op jou van toepassing is.
Die inligting is verpak in verskillende kategorieë, naamlik graad 1 - 7, graad 8 – 12, algemene leerhulp (taal en ander vakke) en matrieks.
Daar is ook ’n video wat jou touwys maak oor hoe om te werk te gaan om ou vraestelle vanaf die Departement van Onderwys se webtuiste af te laai. Klik hier vir die artikel.
Hopelik maak dit die hersiening so bietjie makliker.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'