Sponsored Content
By Hennies in Yorkstraat, George weet hulle nét hoe om die regte atmosfeer te skep met die heerlikste kos en drankies wat daarmee gepaard gaan. Hennies is geskik vir partytjies, besigheidsetes, families en lekker Sondagdisse wat jou verseker sal laat teruggaan.
Kos
Die spyskaart bestaan uit ’n groot verskeidenheid wat almal meer as tevrede sal stel. Jy kan enigiets van hulle spyskaart af bestel en kwaliteit en waarde vir geld verwag.
Hennies se kos is van goeie gehalte en is gemaak met die beste produkte.
Die gemiddelde prys vir 'n hoofgereg is R130 per person.
Diens
Hulle kelners sorg vir vet pret - hulle ‘blaf’ gereeld en maak met 'n groot glimlag seker dat almal by die reëls hou. Hulle maak ook gereeld seker dat mense hulself geniet is daar as iemand enigiets nodig het.
Drankies
Daar is 'n wye verskeidenheid drankies beskikbaar van bier tot skemerkelkies.
Kyk die video om die drie redes te sien waarom Hennies die plek is om te wees:
Hier is hulle weeklikse kos promosies:
Maandag:
150 g Hoender of Beesvleis Burger en skyfies – R65
Dinsdag:
Schnitzel, ‘n bykos en sous – R85
Woensdag:
50% afslag op ‘n seleksie van pizza’s en skemerkelkies
Donderdag:
Gevulde steak broodrolletjie en ‘n 500 ml Castle Lite draught.
Sondag:
Eisbein en ‘n bykos – R135
Hennies Menu:
Kantoorure Spesiale aanbiedings
Maandag – Dinsdag (10:00 -16:00)
Biefstuk en eier (Steak and Egg) – R95
500g T-Been – R145
Nederburg per glas – R33
500 ml Draught – R33
Hennies is gesteld daarop dat mense hulleself geniet en by die huisreëls hou. Reëls laat ons toe om om onsself binne perke te geniet en veilig te laat voel en dit is presies wat Hennies doen.
House Rules
- Don’t be a D**S.
- Always have fun.
- Don’t let rule #2 make you break rule #1.
- Always drink with your left hand (buffalo rules apply). If you are caught drinking with your right hand, you will be asked to down your drink.
- Whistle if you need service.
- Always respect the bark by barking along.
- Don’t ring the bell! If you ring the bell, you have to buy the whole Hennie’s a round! If you do not, you will be asked to leave.
- Always stand up & respect the National Anthem of South Africa.
- Please tip your waiter or barman (refer to rule #1)
- You may forget some of the rules, except rule #1 and rule #7...Don’t ring the bell!
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’