Die voorspelling vir die Oudtshoorn-omgewing vir die volgende 3 dae:
Maandag 21 Maart
Min/maks: 13/23
Bewolk in die oggend met ligte reën (30%), word gedeeltelik bewolk.
Dinsdag 22 Maart
Min/Maks: 12/27
Gedeeltelik bewolk in die vroegoggend, andersins mooiweer.
Woensdag 23 Maart
Min/Maks: 14/29