OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Courant wil graag dekking gee aan mense, besighede of instansies wat Woensdag hulle 67 minute vir Madiba afstaan.
Laat weet ons asseblief vandag (Maandag 16 Julie) en Dinsdag (17 Julie) reeds wat jy beplan, dan kan ons ‘n draai maak.
Skakel Hannes Visser by 044 272 8918 of 083 467 1522.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'