Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Vragmotor met voer het vanmiddag by Wasgatdrif in Meiringspoort omgeslaan.
Die bestuurder is lig beseer.
Sy passasier het sy sleutelbeen gebreek en snywonde opgedoen.
Die vragmotor was vanaf Kimberley na Riversdal onderweg.
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Kyk 'n video hieronder.
Die bestuurder is lig beseer in die ongeluk.
ARTIKEL, FOTO'S EN VIDEO: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'