Toe die Oudtshoorn Courant Sondagmiddag, in reaksie op inligting van ‘n inwoner, by die huis was, het drie mense die vervalle gebou as toilet gebruik en hulle uit die voete gemaak toe hulle die kamera sien.
Volgens een inwoner hou die huis nie net ‘n gesondheidsgevaar in nie, maar is dit ook ‘n trekpleister vir haweloses en raak dit ‘n gereelde kuierplek waar mense tussen die afval sit en drink.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.

'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'