Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Leah Pockpas (41) van die Welbedacht-omgewing, op pad na Calitzdorp buite Oudtshoorn, se liggaam is vroeër vandag in die Olifantsrivier deur polisieduikers gevind.
Pockpas, die ma van 'n 15-jarige dogter, het na bewering reeds Saterdagaand in die rivier beland.
Oudtshoorn Courant het vandag by die toneel met haar bedroefde ma, Maria Malgas, gesels.
VIDEO: Stefan Goosen gesels met Maria Malgas
Lees meer in die volgende uitgawe van Oudtshoorn Courant.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’