Colleen Smith-Coetzee (derde van regs) ontvang die skenking van Black Swan. By haar is die bestuurpersoneel van die restaurant. Van links is: Janru Swanepoel, Morgan May' Anna Svegliati, Daniel Terblanche (eienaar), Colleen, Whitney Bezuidenhout en Dina Stuurman. Foto: Hannes Visser.