Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEOS - Die uitkeerparade van die NARYSEC deelnemers, vind vandag by Oudtshoorn Infanterie Skool plaas.
Hierdie deelnemers het aan 'n program deelgeneem wat deur die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling geïnisieer om werkloosheid onder jeudiges in landelike omgewings te bekamp deur hulle op te lei om 'n ekonomiese bydra te lewer en om landelike omgewings te verbeter - 353 deelnemers paseer vandag uit.
VIDEO: NARYSEC-deelnemers het tydens 'n vertoning hulle mars-vaardighede aan toeskouers gewys (Video's: Sonia Wahl).
VIDEO:
VIDEO :
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'