OUDTSHOORN NUUSFLITS - 'n Hele aantal bome en groot boomtakke is 'n ruk gelede deur sterk wind omgewaai.
Dit is deels verantwoordelik vir kragonderbrekings wat in verskillende dele van Oudtshoorn en omliggende dele voorkom.
Volgens die munisipaliteit is tegnici besig om aandag aan onderbrekings te gee.
In Van der Rietstraat is 'n boom verwyder terwyl 'n boom nog Kerkstraat langs die rolbalbaan versper.
ARTKEL & FOTO: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'