KAROO NUUS - Die Sondagskool van die Weyers Memorial United Congregational Church het die jaar op Sondag 27 November met 'n Kersspel deur die grondslagfase afgesluit.
Hier is van die jong akteurs wat hul slag op die verhoog gewys het.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'