Sy linkerkantste voor- en agterwiel, sowel as die wieldoppe, is erg beskadig.
Isidore sê die slaggat was in die boom se skaduwee en hy kon dit nie van vêr af sien nie. Eers toe hy by die gat kom het hy dit gesien, maar weens die aankomende verkeer moes hy deur dit ry en kon hy nie uitswenk nie.
Lees meer in volgende week se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
Isidore Langenhoven se linkerkantste voor- en agterwiel, sowel as die wieldoppe, is erg beskadig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn | Klein-Karoo nuus'