Die alombekende wynmaker van Boplaas in Calitzdorp, Carel Nel, en Suzanne Broeksma wat Master Maths asook Master Science op die dorp bedryf, was die ontvangers.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.

Van links staan Johan Smit, Jos de Villiers, Suzanne Broeksma, Jacques Strydom, Rozanne en Carel Nel, Coen Basson en Koos du Plessis. Foto: Jacques Swart
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'