OUDTSHOORN NUUS - Die nie-winsgewende organisasie, S.H.E (Social Health and Empowerment) tesame met Famsa het verlede Donderdag 'n bewusmakingsvelgtog oor menseregte, diversiteit, stigma en diskriminasie in Smartie Town gehou.
'n Groot aantal lede van die plaaslike LGBTQ-gemeenskap was teenwoordig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’