Potgieter, voormalige hoof van 'n nasorgsentrum vir volwasse persone met intellektuele gestremdhede, het Dinsdag op twee klagtes van verkragting in die Oudtshoorn-streekhof verskyn en die saak is weereens tot 10 Maart uitgestel.
Mnr. Christo van der Bergh het Dinsdag in die hof gesê dat daar nog gewag word op die hooggeregshof se beslissing rakende 'n verslag.