Gallery
OUDTSHOORN NUUS - De Villiers Primêr, Oudtshoorn, het vanoggend 149 graad 1-leerders op hul eerste skooldag verwelkom.
Die leerders is in drie klasse opgedeel om hul skoolloopbaan te begin.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'