OUDTSHOORN NEWS - Vier leerders van De Villiers Primêr het verlede week aan die Protea Riempie Hotel se kunskompetisie deelgeneem wat aangebied is in samewerking met die Oudtshoorn-munisipaliteit.
Voor, van links: Jayden Swarts, Jayley-Hano Mei, Chameel Maxim en Jevondrè Prins.
Hierdie atlete van De Villiers Primêr het deurgedring om die komende naweek by De Jager-sportkompleks aan die Eden-atletiekkampioenskappe deel te neem.
Voor, van links is Maxwell Floors en Ruby-Ann Wessels. Agter is Britney Figland, Wayden Willemse en Justin Jansen. Foto's: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'