OUDTSHOORN NUUS - Inwoners word herinner aan die inligtinigsessie oor straatkinders wat Donderdag deur die munisipaliteit, SAPD, Maatskaplike ontwikkeling en verskeie ander rolspelers, aangebied word.
Volgens Alan Paulse, munisipale bestuurder van Oudtshoorn, het die sessie ten doel om maniere te vind om hierdie voortslepende probleem aan te spreek en op te los.
Datum en tyd: Donderdag 4 April om 17:30.
Plek: Banketsaal bokant die burgersentrum
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'