Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Honde-eienaars kan vandag tot 15:00 hul honde na die staatsveearts in Van der Rietstraat neem vir gratig hondstolheid-inspuitings.
Daar is 'n groot verskeidenheid stalletjies met ondermeer kolwyntjies, boeke, klere, swembadjies vir honde en lekkergoed vir jou honde.
Daar is ook 'n honde-gedragskundige om 11:00 wat met honde-opleiding kan help. Gelde wat ingesamel word gaan aan Animal Care Team SA.
Streng Covid-regulasies geld vir almal en troeteldiereienaars en ondersteuners word gevra om hul maskers te alle tye te dra en ook hul eie handreinigers te bring.
Fotogalery: Mooi dag vir honde en hul eienaars
Daar is 'n groot verskeidenheid stalletjies met ondermeer kolwyntjies, boeke, klere, swembadjies vir honde en lekkergoed vir jou honde.
Foto's: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'