OUDTSHOORN NUUS - Die gemeenskapspolisiëringsforum van Oudtshoorn hou Donderdagaand 24 Oktober 18:00 hul algemene jaarvergadering by die museum se saal.
Organisasies wat nog nie geregistreer het nie en die wat reeds geregistreer het maar nog nie hulle geloofsbriewe ingehandig het nie word gevra om dit voor Donderdag te doen.
Individue is welkom om die vergadering by te woon en insette te lewer.
Organisasies kan a.o. Leila Claassen by 044 203 9007 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'