OUDTSHOORN NUUS - Gollie Samson het verlede week vir die 50ste keer bloed geskenk.
Samson sê hy wil ander mense aanmoedig om dieselfde te doen omdat dit moontlik iemand ander se lewe kan red.
"Ek doen dit vir enigiemand wat iewers 'n bloedoortapping moet kry. Dit red lewens en dit is my manier om terug te gee aan die gemeenskap," het hy gesê.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'