Update Video
CALITZDORP NUUS EN VIDEO - Die Oudtshoorn Courant het by Gielie Basson gaan in loer.
Hy poog om die wêreldrekord vir die langste braai te breek.
Die rekord is tans 80 ure en hy wil 84 uur braai. Hy het bietjie minder as ses ure om te gaan en maak vanaand 18:00 klaar.
Volgens hom is sy gemoed goed.
"Ek het so bietjie slaap in. Die mense se ondersteuning beteken vir my baie en help my wakker bly."
Die reën wat gisteraand geval het, het hom ook nie gestuit nie. "Ek het 'n sambreel opgeslaan, so braai gaan ons braai!"
VIDEO: Gielie braai nogsteeds
Vorige artikels:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’