OUDTSHOORN NUUS - Die binnekant van 'n huis in Bongolethu is vanoggend deur 'n brand in puin gelê.
Die Stanley-gesin was by die werk toe bure die brand opmerk en alarm maak.
Die bure het 'n deur oopgebreek en kon enkele beskadigde besittings red.
Die brand is geblus, maar volgens die brandweer is die huis heeltemal onbewoonbaar na die brand.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'