PRINS ALBERT NUUS - Twee gesinne van die woonbuurt, Noordeinde, moes verlede Donderdag hulpeloos toekyk terwl hulle skakelhuise in vlamme opgaan.
Inwoners van die dorp het kort na die brand ingespring en saamgstaan om die slagoffers te help.
Die inwoners van die twee skakelhuise het al hulle besittings in die brand wat die eiendom binne minute verswelg het, verloor.
Die liefdadigheidsgroep van die dorp, The Thursday Group, asook ’n inwoner, Howard Mollisson, het dadelik ingespring en kos, komberse en klere vir die slagoffers ingesamel.
Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
Een van die gsinne ontvang beddegoed nadat die brand hulle huis en al hulle besittings verwoes het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'