OUDTSHOORN NUUS - Jy kan 'n held wees en bloed skenk om lewens te red.
Die Wes-Kaapse Bloeddiens sal weer in Junie beskikbaar wees by die De Jager-sportterrein
Besoek gerus www.wcbs.org.za of skakel 044 874 2074 vir meer inligting.
Bloedskenkdatums:
- 19 Junie - 13:00 - 19:00
- 10 Julie - 13:00 - 19:00
- 13 July - 13:00 - 19:00
- 7 Augustus - 13:00 - 19:00
- 21 August -13:00 - 19:00
- 4 September - 13:00 - 19:00
- 2 October - 13:00 - 19:00
- 23 Oktober -13:00 - 19:00
- 13 November - 13:00 - 19:00
- 27 November - 13:00 - 19:00
- 4 December - 13:00 - 19:00
- 18 Desember - 13:00 - 19:00
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’