Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Nadat die eerste 500 kopieë van Dr Wessel Vermeulen se boekie 'Die Stoute Corona' / 'The Naughty Corona' binne 'n week uitverkoop was, is 'n tweede oplaag van 2 000 nou gereed.
Oudtshoorniete kan die boekie teen R30 by PNA of Oudtshoorn Courant koop.
Bestellings van elders kan by 0721914367 bestel word, maar versending moet dan betaal word.
R10 van elke boekie word deur Dr Vermeulen aan liefdadigheid bewillig en die oorblywende R20 word vir drukkoste aangewend.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'