verduidelik wat alles benodig word vir ’n teddiebeer en hoe om dit te brei. Laat die vingers begin wikkel.
Benodigdhede en patroon
1 x 100 g dubbeldraad wol
- Stel 12 steke op
- Brei 40 rye regs
- Heg af
- Met die 2 bene op die naald, brei oor die 24 steke regs vir 30 rye
- Heg 14 steke aan die einde van ry 30 aan vir die arm
- Brei terug en heg aan die einde van ry 31 weer 14 steke aan vir ander arm (totaal van 52 steke op breinaald)
- Brei nou 13 rye en heg 16 steke af aan die kant wat eerste aangeheg was
- Brei terug en heg weer 16 steke af (20 steke bly oor vir kop)
- Met 20 steke vermeerder 1 na elke 4de steek sodat daar weer 24 steke op naald is
- Werk aanmekaar en los kop bo oop om stopsel in te sit
- Werk dan toe en werk ogies en neusie op
