Update
OUDTSHOORN NUUS - Volgens JJ van Wyk, bestuurder van Kobus se Gat, is die brand wat al vir 'n paar dae in die Swartberge woed, so ongeveer 10 km van die restaurant af.
"Dis seker nou daar by die klein-hotel in die pas. Dit lyk ook vir my asof dit nou aan die linker- en regterkant van die pad is" sê Van Wyk.
Hy vertel ook dat die wind weer opgetel het en dat die brandbestryders by hom gestop het om met water op te vul.
Vorige artikels:
- Garden Route Wildfires update
- Update: Garden Route wildfires
- Update: Garden Route wildfires
- Garden Route wildfires update
Die brand woed al 'n paar dae.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'