OUDTSHOORN NUUS - Verskeie mense het reeds navraag gedoen oor Dr Wessel Vermeulen se kinderboekie, Die Stoute Corona/The naughty Corona.
Die boekie sal binne twee weke beskikbaar wees teen R30 elk.
Verkope van die boekie word gebruik vir herdrukke om soveel kinders as moontlik te bereik. Stuur 'n WhatsApp met die woord Corona, u naam en van en aantal boekies na 072 191 4367.
Many enquiries have already been received for the children's booklet The Naughty Corona by Dr Wessel Vermeulen. Copies will be available at R30 each in two weeks' time.
Funds from sales will be used to print more copies to reach as many children as possible.
To book your copies so long please WhatsApp the word Corona, your name and number of copies to 072 191 4367.
To book your copies so long please WhatsApp the word, Corona, with your name to 072 191 4367.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'