OUDTSHOORN NUUS - Drie Bellingan-broers van Oudtshoorn wat al drie oud-Gimmies is, het al drie dieselfde graad in elektriese ingenieurswese verwerf en is al drie in diens van Eskom.
Mark (tweede van links) het sy graad in 2014 by Pukke verwerf en die tweeling Jaco en Johann, het vanjaar in Junie afstudeer.
By hulle is hulle ouers, Marlon en Melinda. Hulle het met beurse van Eskom studeer.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'