CALITZDORP NUUS - De Krans se Cape Vintage Reserve van 2015 sowel as die 2016-oesjaar het by vanjaar se Michelangelo toekennings puik presteer.
Beide produkte van dié bekende wynkelder in Calitzdorp het elk 'n platinum-toekenning losgeslaan op die 2018- Michelangelo International Wine Awards wat op 29 September in Kaapstad plaasgevind het.
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Klein Karoo nuus'