Só vertel Hennie Davel, voorsitter van ODW.
50 geesdriftige stappers het die 10 km-roete, wat gestrek het van die skouterrein tot by Highgate Volstruisskouplaas, afgelê. Moeë stappers kon hul dors les by waterpunte wat beman is deur Liquor Land, Landmark, Kango Waters en Highgate Skouplaas en by die eindpunt het `n heerlike ontbyt op elke stapper gewag.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.

50 stappers het deelgeneem aan die Oudtshoorn Dierewelsyn se sakestap, verlede Saterdag. Foto: verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'