Hulle besluit toe om hulle energie te gebruik en hulle eie gebou 'n nuwe kleurvolle en sonskyngesig te gee.
Die span het Vrydagmiddag aan die werk gespring en 'n muur van hulle gebou opgehelder met hulle kenmerkende kleur - geel.
Hulle daag ander sake-ondernemings op die dorp uit om ook aan die werk te spring en hulle eie persele op te helder en gereeld te onderhou.
Die Rawsonspan voor hulle nuwe helder muur.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'